Henri Bergson

Henri-Louis Bergson
Henri Bergson in 1927

Gebore (1859-10-18)18 Oktober 1859
Parys, Frankryk
Oorlede 4 Januarie 1941 (op 81)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Vakgebied Metafisika, epistemologie, filosofie van taal, filosofie van wiskunde
Bekend vir Durasie, intuïsie, élan vital, oop samelewing
Beïnvloed deur Kant, James, Darwin, Ravaisson, Spencer, Leibniz, Biran, Plotinus
Invloed op Gilles Deleuze, Emmanuel Mounier, Jankélévitch, Kazantzakis, Marcel, Merleau-Ponty, Sartre, Proust, Whitehead, Bréhier, Le Roy, Necip Fazıl Kısakürek, Iqbal, Aflaq
Toekennings Nobelprys vir Letterkunde (1927)

Henri-Louis Bergson (Parys, 18 Oktober 1859 – Parys, 4 Januarie 1941) was 'n invloedryke Franse filosoof, veral gedurende die eerste helfte van die 20ste eeu. Bergson oortuig baie denkers dat die prosesse van onmiddelike ervaring en intuïsie belangriker is as die abstrakte rasionaliteit en wetenskap om realiteit te verstaan. Bergson was ook die wenner van die Nobelprys vir Letterkunde in 1927.[1]

  1. "The Nobel Prize in Literature 1927" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2018. Besoek op 7 Oktober 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search